Kunstig tydens inperking!

Laerskool Stulting se Grondslagfase het hulle nie deur die inperking laat stuit nie en het behoorlik met hulle talente gewoeker!  Die maats het die tyd gebruik om pragtige kunswerke en ander kreatiewe dinge te doen wat by hulle weeklikse temas … Continue reading

Altyd in ons harte…

Ons harte gaan uit na Ronaldo Kirsten, voormalige leerder van Laerskool Stulting, se familie en vriende met sy onverwagse afsterwe.  Hy sal altyd deur sy klasmaats en onderwysers onthou word as ‘n leerder met ‘n pragtige omgee hart.  Rus sag … Continue reading

Fun Friday at Stulting!!!

A school that functions as a unit, is a school that moves forward.  Friday the Foundation Phase teachers delivered milk tart and pancakes to all the Intermediate Phase teachers.  We want to thank each “pancake-flipping-awesome” teacher for their generosity! … Continue reading

Dis mos nou deursettingsvermoë!!!

Die Grondslagfase-personeel het die afgelope week die wind en weer trotseer en weer ‘n “pick-up-and-go” gehad, sodat ouers hulle kinders se werkies vir die volgende paar weke by die skool kon kom afhaal.  Die juffrouens sien natuurlik uit daarna om … Continue reading

Atletiek

Laerskool Stulting het ‘n hele klomp atlete wat in die Sarah Baartman Span opgeneem is. Hulle neem die 14de en 15de Maart aan die Oostelike Provinsie Kampioenskappe in Cradock deel.  Baie sterkte aan almal! Die leerders en hul prestasies soos … Continue reading

Interhuis gala

Stulting se interhuis gala het op 25 Februarie plaasgevind! Talle nuwe swemmers het hulle kleurspan te hulp gesnel.  Daar was hierdie jaar ‘n nuwe beginner-resies wat jong swemmers motiveer om deel te neem.  Daar was ook ‘n lekker lawwe aflos … Continue reading