Hier volg die uitslae soos tydens Stulting se Interhuis-atletiek behaal:
Atleet van die dag per ouderdomsgroep:
Dogters
0/7 Simoné vd Walt
0/8 Hope Lewis
0/9 Silubonile Ndololwana
0/10 Lu-Chay Swarts
0/11 Clarissa Venter
0/12 Fioné van Zyl
0/13 Mariané Brüwer
Seuns
0/7 Heinrich Wait
0/8 Hannes Lourens
0/9 Derik Nel
0/10 Jon-Daniel Witbooi
0/10 Ezra Karolisin
0/12 Schalk vd Merwe
0/13 Cearon Felix
Rekords:
- Jon-Daniel Witbooi S o/10 Verspring (4,05m)
- Ezra Karolisin S o/11 Gewigstoot (9,57m)
- Lianca Rose D o/12 Gewigstoot (9,77m)
- Merwe vd Merwe S o/12 Hoogspring (1,45m)
- Cearon Felix S o/13 100m (12,53 s)
- Cearon Felix S o/13 200m (26,59 s)
- Cearon Felix S o/13 Verspring (5,04m)
Victrix Ludorum: Fioné van Zyl
Victor Ludorum: Cearon Felix
Spanuitslae:
- Rooi – 998
- Goud – 820
- Swart – 656
Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem en goeie resultate behaal het. Baie geluk ook aan die Rooispan wat met die wenbeker weggedraf het!