Stulting het onlangs teen Glenwood van George gespeel. Ruan Nel word tydens die wedstryd aangewys as die beste krieketspeler van die dag. Hy neem 3 paaltjies en teken 25 aan (en nie uit nie).
Stulting speel ook teen Greenwood… Hulle teken 56 lopies aan. WWJ Spangenberg neem 5 paaltjies en Ruan Nel teken 23 lopies aan (en nie uit nie). Stulting wen met 8 paaltjies.