Die Gr. R & RR maatjies het so bietjie in Sprokiesland ‘n draai gaan maak. Die maatjies het lewe gegee aan Rooikappie, Pinocchio, Moana, Captain Hook en vele meer… Hulle het groot pret en vermaak aan die res van die skool besorg deur elke klas te verras en te spog met hulle oulike uitrustings.
- Die sprokies-karakters was die hele skool vol en het elke klas betower met hulle teenwoordigheid!
- Al die Gr. R & RR maatjies saam met hulle juffrouens en Mnr. Coetzer.
- Juffrou Suné en haar Gr. RR-maatjies.
- Juffrou Suné en haar Gr. RR-maatjies.
- Die Gr. R Dolfyn-klassie.
- Die Gr. R Dolfyn-klassie.
- Juffrou Rienie en een van die pragtige feëtjies, Lienka Jv Rensburg.
- Die sprokies-karakters was die hele skool vol en het elke klas betower met hulle teenwoordigheid!