O/13 Stulting vs Jeffreysbaai derby

Stulting teken 200 vir 1 aan.  Jeffreysbaai teken 61 aan, almal uit.  Ruan Nel neem 4 paaltjies, terwyl hy net 1 lopie afstaan.  Chrisjan de Lange teken 80 nie uit nie aan.  Welgedaan manne!

Comments are closed.