News (25 Feb – 1 Mar)

Leerders prestreer by interskole swem-gala Laerskool Stulting het die 26ste Februarie hul jaarlikse interskole swem-gala gehou by Hoërskool Nico Malan. Ten spyte van die wind en reën het die leerders uitstekend gevaar en altesaam 3 rekords verbreek. Cayla Bakkes het … Continue reading

Top Achievers 2019

Laerskool Stulting, Leerlingraad 2019 Voor:   Edrich Kleu (Onderhoofseun), Rudolph Gerber (Hoofseun), Mnr. Cornelius Coetzer (Hoof), Mnr. John Fourie (Adjunkhoof), Charli de Villiers (Hoofdogter), Chloë Ludick (Onderhoofdogter) Middel:   Juf. Melissa Fouché, Chrisna Sterley, Caitlyn Thomas, Aluve Mali, Karien Botes, Tiana Mulder, … Continue reading