By Laerskool Stulting strewe ons na opvoedkundige uitnemendheid! Daarom word die leerders aan so veel as moontlik hulpbronne bekend gestel. Die skool se biblioteek is een van die plekke waar die leerders hulle kennis kan uitbrei. Lees is essensieël vir leer en daarby ook ‘n aktiwiteit waartydens die leerders kan ontspan en hul verbeelding vrye teuels kan gee.
- John-Henry Faul en Aqeigh-na Isaacs
- Ons media-assistente. Agter: Karien van der Schyff, Lilitha Mtatse, Sitha Mbizo. Middel: John-Henry Faul, Tamishce Jansen van Vuuren, Zadia Jantjies, Kayleigh Smith, Chinika Roux. Voor: Lesedi Khanya, Ukho Mhloli, Alexander Rens, Tami Trollip.
- Mia Glad, Phil-Mari van de Putte, Lianca Rose en Naruschka Conradie.
- Lieschen Jacobs (heel regs) help leerders met die uitneem van boeke.
- Mev. Maria Snyman, wat in beheer is van Stulting se biblioteek en die media-assistente, help Navern Stuurman soek vir die perfekte boek om te lees.
- Yada Sayman en Alexander Rens.