Stulting-familie verwelkom nuwe lede!

Laerskool Stulting verwelkom graag vir Janien Meyer (studente-onderwyser) en Lizette de Leeuw (Gr. 3-onderwyser).  Ons vertrou dat julle sommer baie gelukkig by die Stulting-familie sal wees!

Comments are closed.