Swem Soné, swem!

Soné Jacobs het onlangs aan die Marina Mile by Marina Martinique deelgeneem.  Hierdie 13-jarige leerder van Stulting het ‘n 4de plek in die o/18 ouderdomsgroep behaal en ‘n algehele 7de plek vir die half myl swem.  Baie geluk! 

Comments are closed.