Die gr.7-leerders het weereens teorie aktief toegepas deur om die rotspoele te verken. Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander dinge leer vang. Hulle het dit baie geniet en op die “lekker” manier geleer.
Visit the official COVID-19 government website to stay informed: sacoronavirus.co.za