Spring is in the Air

Lente is in die lug en Stulting se Gr. 3’s wou hul waarde uitlig, naamlik, “Eerlikheid”, wat vereenselwig word met die kleur pienk. In 1 Johannes 3:18 staan: “Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word en dan in opregtheid.” Mag ons leerder die waardes wat ons hul by die skool leer, voluit leef in hul lewens.

Comments are closed.